| Modulekode | GRK 220 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | Griekse poësie – teksanalise Basiese teorie van poëtiese teksanalise en toepassing daarvan op geselekteerde NT-tekste en verwante poësietekste. Griekse tekste – holistiese analise Studente word begelei om selfstandig gekose Griekse tekste te lees en te analiseer deur die toepassing van al die kennis en vaardighede wat in GRK-modules op jaarvlak 1 asook in GRK 210 en 220 verwerf is. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Diensmodules | Fakulteit Teologie en Religie |
| Voorvereistes | GRK 210 |
| Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 besprekingsklas per week |
| Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
| Departement | Moderne Europese Tale |
| Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App